Van grondstof
tot voermengsel.
Eie formulering en daaglikse grondstofbestuur maak voerproduksie ’n integrale deel van die onderneming.
Voeding met
die regte bestanddele.
Alle voere word self gemeng. Grondstowwe word daagliks aangekoop en die eienaar doen self die voerformulerings.
1 200 ton
Voer word volgens die ou profiel ongeveer per maand gemeng.
Mielies & grane
Mielies saam met wintergrane en ander energiebronne.
Molasse
Een van die grondstowwe in voermengsels.
Vitamiene
Vitamien- en mineraalmengsels word ingesluit.
’n Praktiese
mengsel.
MieliesWintergraneMolasseKoringsemelsMielie-afvalprodukteHawersemelsStrooiVitamieneMinerale